Skip to main content

Onthulling van die Vrouemonument

Vrouemonument die dag voor die onthullingREGS: ’n Skare op die rantjies by die Vrouemonument die dag voor die onthulling op 16 Desember 1913.
Op 16 Desember 1913 is die Vrouemonument in die teenwoordigheid van meer as twintigduisend mense deur mev. Steyn, vrou van die oudpresident, onthul. Emily Hobhouse, ’n uiters meelewende Britse vrou wat ondanks teenstand in haar eie land baie gedoen het om die aandag op die lyding van die Boerevroue en -kinders in die kampe te vestig, het spesiaal uit Engeland gekom om die plegtigheid waar te neem, maar het weens swak gesondheid nie verder kon kom as Beaufort-Wes nie. (Nadat mej. Hobhouse op 8 Junie 1926 in Londen oorlede is, is haar as na Suid-Afrika gebring en op 26 Oktober 1926 in die basis van die gedenknaald ter ruste gelĂȘ.)
Ook M.T. Steyn was glad nie meer gesond tydens die onthulling nie. Hy het dit wel bygewoon, maar sy boodskap moes voorgelees word. Diep ernstig het hy sy mense daaraan herinner dat dit nie baat om monumente vir die dooies op te rig terwyl die lewendes toegelaat word om in armoede en ellende te versink nie. Hy het ook gewaarsku dat die Afrikaner sou ophou bestaan as hy volhard met sy verdeeldheid. (Dit was ’n klaarblyklike verwysing na die verskille in die destydse politiek en die breuk in Afrikanergelederekort daarna het die Nasionale Party tot stand gekom.)

Comments

Popular posts from this blog

easywall - Web interface for easy use of the IPTables firewall on Linux systems written in Python3.

Firewalls are becoming increasingly important in today’s world. Hackers and automated scripts are constantly trying to invade your system and use it for Bitcoin mining, botnets or other things. To prevent these attacks, you can use a firewall on your system. IPTables is the strongest firewall in Linux because it can filter packets in the kernel before they reach the application. Using IPTables is not very easy for Linux beginners. We have created easywall - the simple IPTables web interface . The focus of the software is on easy installation and use. Access this neat software over on github: easywall

No Scrubs: The Architecture That Made Unmetered Mitigation Possible

When building a DDoS mitigation service it’s incredibly tempting to think that the solution is scrubbing centers or scrubbing servers. I, too, thought that was a good idea in the beginning, but experience has shown that there are serious pitfalls to this approach. Read the post of at Cloudflare's blog: N o Scrubs: The Architecture That Made Unmetered Mitigation Possible

Should You Buy A UniFi Dream Machine, USG, USG Pro, or Dream Machine Pro?