
Lees in die Afrikaanse Wikipedia oor
Jopie Fourie se einde:
"Met vaste stem begin Josef Gesang 20:8 sing: "Als wy de doodsvallei betreën, Laat ons elke aardse vriend alleen..." Aan die end van die tweede versreël klink die order - die skote val en kommandant Josef Fourie stort neer."
Fourie was op Grey, lees hier.
Comments
Post a comment