Gert Marais - bang vir wie?

Vollies het vir my 'n storie vertel. Laat een aand in Leith Huis hoor hy 'n deur wat klap. Omdat hy lig slaap besluit hy om dit toe te maak. Die deur het belang aan Gert Marais en sy kamer maat, maar hulle was beide nie daar nie! Hy los toe 'n nota dat hulle vir hom kom sien.
Die volgende dag dag klop Gert op Vollies se deur. Vollies was by krieket, maar Vollies se vrou nooi Gert in vir 'n koppie tee. Gert vertel toe vir Vollies se vrou dat hy bang is vir twee mense, die een is Vollies en die ander is Liewe Jesus. Albei weet wanneer hy iets verkeerd doen!
Lees die Gert Marais huldeblyk hier.

Comments