Jonk en mooi (Johannesburg Stock Exchange memories)

"Gedink jy sal dit waardeer. In my jong dae 95/96 rond toe ek betrokke was by die JSE se tokenring upgrade. Madge het op daai stadium net die 100 meg backbone switches gerelease. Moerse deurbraak gewees en die fondasie gele vir die decentralization van die ou mark vloer."


https://www.linkedin.com/pulse/my-top-10-posts-pulse-ronald-bartels/

Comments